Nuushooftrekke 05:30
BULLETIN 10 Desember 05:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die DA versoek die minister van Vervoer om die brandstofkrisis by OR Tambo te ondersoek
# Minister Groenewald sê 36-miljard-rand is nodig om die oorbevolking in tronke te bekamp
# En die Padvragvereniging sê die Mosambiekse krisis moet opgelos word
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………