Nuushooftrekke 05:30
BULLETIN 15 November 05:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die minister van Openbare Werke kondig maatreëls aan om projekvertragings en korrupsie aan te pak
# ‘n Bekende hoofpyndokter word van die moord op ‘n pasiënt aangekla
# En sokker: Bafana Bafana kwalifiseer vir die 2025 Afcon-eindstryd
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………