Nuushooftrekke 05:30
BULLETIN 4 Oktober 05:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die regering dring aan op selfbeheersing te midde van die Midde-Oosterse konflik
# Minister Ramokgopa is gekant teen die Eskom-tariefverhoging
# En die Tafelberg-sweefspoor vier sy 95ste bestaansjaar
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………