NuusFlits: Werkloosheid het in vierde kwartaal van 2023 tot 32,1% gestyg
# Statistieke Suid-Afrika het aangekondig die werkloosheidskoers het met 0,2 van ‘n persentasiepunt gestyg – van 31,9-persent in die derde kwartaal van 2023 tot 32,1-persent in die vierde.