NuusFlits: Voormalige LUR verkies tot Speaker van Gauteng # Die voormalige Gautengse LUR vir Sport, Kuns, Kultuur en Ontspanning, Morakane Mosupyoe, is verkies tot Speaker van die Gautengse Wetgewer. Sy was die enigste benoeming. « News 14:00 » NewsFlash: Former MEC elected Speaker of Gauteng