NuusFlits: Thoko Didiza verkies as nuwe Speaker van die Nasionale Vergadering
# Die voormalige minister van Landbou en Grondsake, Thoko Didiza, is tot Speaker van die Parlement verkies. Sy het 284 stemme gekry teenoor Veronica Mente van die EFF se 49.