NuusFlits: Panyaza Lesufi herkies as Gauteng premier # Panyaza Lesufi van die ANC is herkies as Gautengse premier, met die steun van die DA. Lesufi was die enigste kandidaat wat vir die pos genomineer is en dié benoeming is deur die DA gesekondeer.