NuusFlits: Mapisa-Nqakula se poging om haar arrestasie te keer, is van die hand gewys
# Die Speaker van die Nasionale Vergadering, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, se aansoek om haar arres te stuit, is deur die Gautengse Hooggeregshof in Pretoria met koste van die hand gewys.