NuusFlits: Internasionale Geregshof beslis ten gunste van Suid-Afrika
# Die Internasionale Geregshof het ten gunste van Suid-Afrika beslis en geëis dat Israel onder meer probeer om dood en verwoesting in die Gazastrook te verhoed, maar nie ‘n skietstilstand gelas nie.