NuusFlits: Fase 4-beurtkrag tree in werking
# Eskom het aangekondig dat hy vanoggend om vieruur fase vier-beurtkrag sal implementeer. Dit is weens die verlies aan opwekkingseenhede en sal tot verdere kennisgewing duur.