NuusFlits – Fase 2-beurtkrag van nege-uur af in werking
# Eskom sê fase twee-beurtkrag sal van nege-uur vanoggend tot vieruur vanmiddag van toepassing wees, gevolg deur fase drie. Dit is weens twee opwekkingseenhede wat noodgedwonge vanoggend afgeskakel sal moet word.