Nuusflits: Dricus du Plessis is die nuwe UFC-middelgewig wêreldkampioen
# Gemengde gevegskuns: Suid-Afrika het sy eerste Ultimate Fighter-kampioen. Dricus du Plessis het die verdedigende kampioen, die Amerikaner Sean Strickland geklop om die middelgewig-UFC-wêreldtitel in te palm.