NuusFlits: ATM en DA benoem kandidate vir Adjunk-speaker van Nasionale Vergadering
# Annelie Lotriet van die DA en Vuyo Zungula van die ATM is benoem vir die pos van Adjunk-speaker in die Nasionale Vergadering. ’n Geheime stemming sal nou gehou word.