Nuus Hooftrekke 10:00
BULLETIN 18 Februarie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die UDM eis aanspreeklikheid vir die Vergoedingsfonds se mislukkings
# Numsa gaan by ArcelorMittal en SA Steel Mills betoog
# Die polisie soek agt buitelanders in verband met die voorval by die Zanzou-nagklub
# En Rusland sê enige blywende vrede moet ’n gedemilitariseerde Oekraïne insluit
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………