Nuus-hooftrekke 10:00
BULLETIN 25 September 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die minister van Justisie verskyn glo vandag voor die ANC se Integriteitskomitee
# Die EFF eis die onmiddellike omkeer van Chaskalson en Pretorius se aanstellings in die Nasionale Vervolgingsgesag
# Die Israelse Weermag onderskep missiele uit Libanon
# En, tennis: Die Amerikaanse Ope-kampioen, Aryna Sabalenka, wil die jaar as nommer een afsluit
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………