Nuus-hooftrekke 10:00
BULLETIN 28 Februarie 10 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Tax Justice South Africa verwelkom die Inkomstediens se skadevergoedingseis van 4,87-miljard-rand teen Sasfin Bank
# Judges Matters sê Mandisa Maya se benoeming as Hoofregter is betekenisvol
# Die eThekwini-burgemeester verwelkom die arrestasie van verdagtes vir die moorde op AKA en Tibz
# En, Anglikaanse Biskoppe van Suider-Afrika vra ‘n onmiddellike skietstilstand in Gaza
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………