Nuus-hooftrekke 10:00
BULLETIN 14 Februarie 10 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Die Instituut van Direkteure in Suid-Afrika sê ondoeltreffende bestuur is ‘n groot probleem in munisipaliteite
# PetroSA sê die aanstelling van ‘n nuwe uitvoerende hoof is op hande
# ActionSA ondersteun Tshwane se finansiële reddingsplan ten volle
# En krieket, Dane Piedt vat vyf paaltjies op ‘n goeie dag vir die Proteas
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………