Nuus-hooftrekke 10:00
BULLETIN 13 Februarie 10 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Kritiese kragonderbrekings wat die infrastruktuur benadeel is die grootste gevaar vir Suid-Afrika
# Die Vryheidsfront Plus sê die stand van finansiële bestuur in ANC-beheerde munisipaliteite is skokkend
# Die ANC in Gauteng sê daar is ‘n groot misverstand oor wat kaderontplooiing is
# En krieket, Ruan de Swardt se eerste 50-tal red die Proteas
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………