Nuus-hooftrekke 10:00
NUUSFLITS NUUSAGENTSKAP 16 November 10 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ……..
# Die Instituut vir Sekerheidstudies sê ‘n nuwe strategiese benadering is nodig om Suid-Afrika se hoë moordsyfer te takel
# Die Publiek het minder as 30 dae om kommentaar te lewer op die Konsepwetsontwerp op Petroleum-maatskappye
# Amerika en China stem in om onderlinge militêre kommunikasie te hervat
# Rugby: Die Haaie-duo Bongi Mbonambi en Vincent Kock gaan maande lank buite aksie wees weens beserings
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………