Nuus-hooftrekke 10:00
NUUSFLITS NUUSAGENTSKAP 15 November 10 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Die Openbare Beskermer beplan om die nie-uitvoering van aanbevelings ‘n misdaad te maak
# ActionSA verwelkom die Spesiale Ondersoekeenheid se ondersoek na die korrupte ANC-geaffilieerde sakepersoon Edwin Sodi
# Israel sê die Al-Shifa-hospitaal is moontlik die hartklop van Hamas
# En rugby, die Walliese Rugby-unie beloof om die aanbevelings van ‘n verdoemende onafhanklike ondersoek uit te voer
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………