Nuus-hooftrekke 10:00
BULLETIN 18 Januarie 10 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Die Onafhanklike Eksamenraad spog met ‘n indrukwekkende 98,46-persent matriekslaagsyfer
# Ses verdagtes is dood in ‘n skietgeveg met die polisie in Inanda in KwaZulu-Natal
# Pakistan voer weerwraakaanvalle uit op separatistiese militante teikens in Iran
# En tennis, Alexander Zverev en Iga Świątek veg om na die derde ronde van die Australiese Ope deur te dring
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………