Nuus-hooftrekke 10:00
BULLETIN 17 Januarie 10 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Kommer neem toe namate Suid-Afrika se verkiesingstelsel al meer in twyfel getrek word
# Die ANC kry die grootste deel van vyf-miljoen-rand wat die OVK aan partye in die Parlement toegeken het
# Die Amerikaanse senaat verwerp ‘n resolusie oor menseregteskendings in Gaza
# En tennis, Ons Jabeur en Caroline Wozniacki word albei in die Australiese Ope uitgeskakel
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………