Nuus-hooftrekke 10:00
NUUSFLITS NUUSAGENTSKAP 14 November 10 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# ‘n Energiekenner sê minister Gordhan moes lankal in die pad gesteek gewees het
# Agbiz voorsien Suid-Afrika kan die ergste gevolge van El Niño vryspring aangesien goeie reën voorspel word
# Die Valke maak nóg ‘n deurbraak in die moord op die aktivis Loyiso Nkohla
# En, Namibië sluit ‘n vleisuitvoerooreenkoms na die Midde-Ooste
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………