Nuus-hooftrekke 10:00
NUUSFLITS NUUSAGENTSKAP 13 November 10 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# President Ramaphosa sê die regering se optrede om onwettige mynbou aan te pak is deel van ‘n breër poging
# Die DA lê ’n klagte by die handelskommissaris van die Europese Unie oor rassekwotas
# Amerika voer nog aanvalle uit teen Iran-verwante persele in Sirië
# Krieket: Engeland se besturende direkteur vat die blaam vir die span se Wêreldbeker-mislukking
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………