Nuus Hooftrekke 08:30
BULLETIN 25 September 08:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die EFF sê die illusie van ‘n reënboognasie het misluk
# Zelensky sê Rusland kan net tot vrede gedwing word
# En, Krieket: Engeland wen sy derde eendagwedstryd teen Australië om die reeks oop te hou
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………