Nuus-hooftrekke 08:30
BULLETIN 13 Maart 8:30 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Die Departement van Basiese Onderwys is bekommerd oor misleidende inligting wat oor die Bela-wetsontwerp versprei word
# Die VF Plus sê die watertekort in dele van Gauteng veroorsaak gesondheidsprobleme
# En ‘n intelligensieverslag onthul dat China kan inmeng in die Amerikaanse verkiesing in November
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………