Nuus-hooftrekke 08:30
BULLETIN 21 Februarie 8:30 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Die Vryheidsfront Plus sê die bevestiging van die verkiesingsdatum bring sekerheid vir partye en kiesers
# ActionSA sê hy is gereed om die ANC uit die kussings te lig
# En, Thabo Bester en medebeskuldigdes is terug in hof vir ‘n voorverhoor-konferensie
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………