Nuus-hooftrekke 08:30
BULLETIN 15 Februarie 8:30 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Die Suid-Afrikaanse Mediese Vereniging versoek Ramaphosa dringend om die gesondheidsorgstelsel reg te ruk voor die NGV ingestel word
# Die GOOD Party sê die staat se voorstel om gesubsidieerde huise te staak ignoreer die Grondwet
# En, Israel se eerste minister is vasbeslote om voort te gaan met die aanslag op Rafah
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………