Nuus-hooftrekke 08:30
BULLETIN 13 Februarie 8:30 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Hawelose mense se deelname aan die verkiesing is ‘n kritieke kwessie
# Business Leadership SA sê misdaad en korrupsie is groot bekommernisse vir die sakesektor
# En, ‘n gevangene met ‘n lewenslange vonnis vir verkragting en ontvoering het uit die Mamelodi Hospitaal ontsnap
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………