Nuus-hooftrekke 08:30
BULLETIN 12 Februarie 8:30 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Beurtkrag sal volgens aanduidings nog vyf jaar voortduur
# Twee Israelse gyselaars is gered tydens ‘n inval in Rafah
# En sokker, die Ivoorkus klop Nigerië en word as Afrikabeker-kampioene gekroon
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………