Nuus-hooftrekke 08:30
BULLETIN 1 Februarie 8:30 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Die Departement van Minerale Bronne kies ‘n Kanadees-Suid-Afrikaanse konsortium om ‘n mynlisensie-stelsel te ontwikkel
# Die DA dring aan op ‘n onafhanklike teenkorrupsie-kommissie
# En gholf, die PGA-toernooi onthul ‘n vennootskapsooreenkoms om spelers te beloon wat LIV teenstaan
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………