Nuus-hooftrekke 08:30
BULLETIN 19 Januarie 8:30 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Likwidateurs dagvaar die ANC en die eienaars van Regiments Capital oor ‘n skenking van meer as 50-miljoen-rand
# AfriForum is bekommerd oor leerders wat te vroeg skool verlaat
# En, Tshwane se eerste adjunkburgemeester sê die volgehoue lewering van basiese dienste is belangrik
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………