Nuus-hooftrekke 08:30
BULLETIN 3 Januarie 8:30 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Herbouwerk aan die Parlement begin in die eerste kwartaal vanjaar
# Suid-Afrika verwelkom een-duisend-703 nuwe babas op Nuwejaarsdag
# En, Suid-Afrika stuur ‘n boodskap van medelye aan Japan na die dodelike aardbewings
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………