Nuus-hooftrekke 08:30
NUUSFLITS NUUSAGENTSKAP 14 November 8:30 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Die Parlement debatteer Donderdag die sluiting van die Israeliese ambassade
# Die Wes-Kaapse premier doen ‘n beroep vir opbouende dialoog rondom die geweld in die Midde-Ooste
# En, die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente ontken bewerings van ‘n vete met die studente-vakbond
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………