Nuus-hooftrekke 07:30
NUUSFLITS NUUSAGENTSKAP 21 November 7:30 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Israel roep sy ambassadeur in Suid-Afrika terug om te beraadslaag
# Die Nasionale Vryheidsparty hoop die Onafhanklike Verkiesingskommissie sal die stem-verbod vir die 2024-verkiesing ophef
# En krieket, Nuweland sal die SA20-eindstryd aanbied
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………