Nuus-hooftrekke 07:30
BULLETIN 1 Maart 7:30 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Cosatu stig verkiesing-oorlogkamers om die ANC voor die verkiesing te ondersteun
# Saftu verwerp die Veelpartyhandves se voorneme om beurtkrag te beëindig
# En, die Ekurhuleni-raad verval in chaos na ‘n onderonsie tussen die ANC en die EFF
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………