Nuus-hooftrekke 07:30
NUUSFLITS NUUSAGENTSKAP 17 November 7:30 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Action Society sê president Cyril Ramaphosa kyk oorlogsmisdade op sy eie werf mis
# Sonke Gender Justice sê meer moeite is nodig om geslagsgeweld in hoër onderwys te hanteer
# En, die Wêreldvoedselprogram waarsku Gaza staar hongersnood in die gesig
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………