Nuus-hooftrekke 07:30
BULLETIN 8 Februarie 7:30 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Mmusi Maimane vra vir ‘n onafhanklike speaker en regverdige toepassing van die reëls tydens die staatsrede
# Die Gautengse Gesondheidsdepartement teken meer as 800 gevalle van voedselvergiftiging aan
# En krieket, Joburg Super Kings verpletter die Paarl Royals om die tweede SA20-kwalifiseerwedstryd te haal
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………