Nuus-hooftrekke 07:30
BULLETIN 7 Februarie 7:30 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Internasionale Betrekkinge en Samewerking veroordeel ‘n kennisgewing deur die Nigeriese Hoëkommisariaat en sê Nigeriërs in Suid-Afrika is veilig
# Die staat word beskuldig dat hy voete sleep met die ondersoek na die moord op ‘n KwaZulu-Natal-dominee
# En krieket, Sunrisers Eastern Cape is deur na die SA20-eindstryd
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………