Nuus-hooftrekke 07:30
BULLETIN 1 Februarie 7:30 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Die EFF sê die Parlement is verander in ‘n wapen om president Cyril Ramaphosa te verdedig
# ActionSA se president vra ingrypende optrede om korrupsie te bekamp
# En krieket, Sunrisers Eastern Cape verslaan Joburg Super Kings en bespreek hulle plek in die uitspeelrondes
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………