Nuus-hooftrekke 07:30
BULLETIN 30 Januarie 7:30 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# President Cyril Ramaphosa sê Jacob Zuma se skorsing uit die ANC is ‘n jammerte
# Satawu vra vir die uitvoerende hoof van die Transnet Nasionale Haweowerheid se skorsing
# En krieket, die Joburg Super Kings klop MI Cape Town en hou daarmee hulle uitspeel-hoop lewend
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………