Nuus-hooftrekke 06:30
BULLETIN 8 Februarie 6:30 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Cosatu verwag waaghalsige maatreëls in die staatsrede
# Die Spesiale Ondersoekeenheid vind 700-miljoen-rand terug in sy NSFAS-ondersoek
# En, die VN-hoof waarsku die wêreld gaan ‘n tydperk van chaos binne
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………