Nuus-hooftrekke 06:30
BULLETIN 26 Januarie 6:30 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Die ANC se Nasionale Uitvoerende Komitee sal die naweek reaksie formuleer oor hoe om Jacob Zuma te hanteer
# Action Society sê sy voorstelle vir die OPOD-wysigingswetsontwerp is in ‘n voorstel vir die Nasionale Raad van Provinsies opgeneem
# En krieket, die Pretoria Capitals klop Sunrisers Eastern Cape in ‘n SA20-wedstryd met ‘n lae telling
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………