Nuus-hooftrekke 06:30
BULLETIN 24 Januarie 6:30 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Die DA vra president Ramaphosa se ingryping te midde van ‘n vertraging met voëlgriepentstof
# Die EFF sê die Departement van Hoër Onderwys en NSFAS is nie gereed vir die akademiese jaar nie
# En, die Wêreldvoedselprogram waarsku teen die toenemende gevaar van hongersnood in die Gaza-strook
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………