Nuus-hooftrekke 06:30
NUUSFLITS NUUSAGENTSKAP 15 November 6:30 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Saftu verwelkom die geringe werkstoename, maar waarsku teen aanhoudende hoë werkloosheid
# Die ANC weerspreek bewerings van rassekwotas in landbou-uitvoere te midde van ‘n klagte deur die DA
# En krieket, Suid-Afrika hoop dis vyfde keer skeepsreg in sy wedstryd môre teen Australië
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………