Nuus-hooftrekke 06:30
BULLETIN 9 Januarie 6:30 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Blade Nzimande sê sy prestasierekord in die stryd teen korrupsie by NSFAS spreek vanself
# Duduzane Zuma stuur sy politieke party later die maand van stapel
# En, 401 Gold One-mynwerkers is afgedank na ‘n onwettige ondergrondse staking
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………