Nuus-hooftrekke 06:30
NUUSFLITS NUUSAGENTSKAP 14 November 6:30 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Business Leadership South Africa sê die privaatsektor kan help met die visa-agterstand
# Die Transformation Alliance vier sy sertifisering deur die Onafhanklike Verkiesingskommissie
# En, die Verenigde Nasies se vlugtelingagentskap sê hy gaan sy operasies in Gaza dalk weens ‘n brandstoftekort moet opskort
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………