Nuus-hooftrekke 05:30
NUUSFLITS NUUSAGENTSKAP 10 November 5:30 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# ‘n Derde verdagte is gearresteer in verband met die Phala Phala-diefstal
# Israel stem in tot daaglikse humanitêre onderbrekings van vier uur in die noorde van Gaza
# En rugby: die eienaar van Racing 92 verwag Siya Kolisi gaan ‘n beduidende impak maak
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………