Nuus-hooftrekke 05:30
BULLETIN 22 Februarie 5:30 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Eskom stel fase 4-beurtkrag in werking weens die verlies aan opwekkingseenhede
# Die Parlement stem om regters Hlophe en Motata aan te kla
# En, die Inkatha Vryheidsparty noem die begroting ‘n politieke foefie
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………