Nuus-hooftrekke 05:30
BULLETIN 9 Februarie 5:30 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# President Ramaphosa sê die einde van beurtkrag is binne bereik
# Die president sê die regering het aansienlike vordering gemaak met die groei van die ekonomie
# En, beurtkrag skuif op na fase vier ná die verlies van nog opwekkingseenhede
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………